Kom Daaroor! E-boek

Kom Daaroor! E-boek

Regular price $2.95 Sale

"Kom daaroor!: Leer hoe om op te hou bekommer en begin lewe" is 'n gids om chroniese bekommeraars - of diegene wat kommer hulle by tye laat oorwin te help om die selfvertwyfeling en angs wat bekommerd wees altyd veroorsaak te oorkom.

Jy moet presies weet wat bekommernis is en waar sy wortels geleë is in jou spesifieke bekommer patrone. In hierdie gids, sal jy leer hoe om te weet of jy 'n chroniese bekommeraar is deur 'n paar eenvoudige vrae te beantwoord - en leer hoe om bekommerd te wees jou geestelike en fisiese gesondheid mag beïnvloed.

Bekommernis is 'n vorm van stres en kan lei tot AAV (algemene angs versteuring). 'n Oormaat van stres hormone kan sirkuleer in jou bloedstroom wanneer jy AAV ontwikkel en dit veroorsaak 'n verslegting in fisieke gesondheid. Gesondheidsprobleme wat jy mag ontwikkel uit oormatige bekommer sluit in spierspanning, pyne en skete (insluitend hoofpyn), verlies van libido en depressie plus ander diesulkes wat ‘n invloed kan hê op jou langtermyn gesondheid.

Jou immuunstelsel kan ook daaronder ly en veroorsaak dat jy meer geneig kan wees tot infeksie. Vroue blyk meer te bekommer as mans, en dit kan deel van die rede wees waarom vroue meer geneig is tot depressie.

Jy mag dink daar is geen manier om bekommernis te vermy nie en dit is onmoontlik om te stop, maar daar is maniere om bekommernis te verlig en 'n lewe te leef wat jou gelukkig, gesond en (byna) bekommernis-vry sal hou.

Om te weet hoe bekommernis jou gesondheid kan beïnvloed en identifisering van die bekommernis simptome is groot faktore in die volgende stap hoe om  bekommernis te oorwin– om die bekommernis te ontleed, sodat jy die beste oplossing vir jou kan bereik.

Die feite oor bekommernis sal jou wys in die rigting wat jy moet neem om vir ewig bekommernis uit jou lewe uit te skakel. 'n Bekommernis joernaal waarin jy jou bekommernisse opskryf, wanneer die angs begin het en jou gedagtes op die tyd wat jy angstig is, sal jou help om 'n oplossing te vind vir die probleme wat jou dalk al agtervolg sedert jou kinderjare.

Om die simptome van jou bekommernis probleme te verminder is die uiteindelike doel van hierdie gids. Daar is verskeie nuttige tegnieke wat jy kan gebruik om jou vrese te kalmeer en op te hou bekommer voor die angs inskop. 

Aan die einde van elke hoofstuk in "Kom daaroor!: Hoe om op te hou bekommer", sal jy 'n nuttige lys van die belangrikste punte van elke hoofstuk kry. Jy kan weer hierdie punte van belang besoek en jou geheue verfris sonder om weer die hele gids lees.

Maak 'n besluit om die bekommernis patrone in jou lewe te stop en begin om  "bekommernis vry" te leef.