Hoe om op te hou bekommer werkboek(e-boek)

Hoe om op te hou bekommer werkboek(e-boek)

Regular price $2.00 Sale

'n Praktiese werkboek wat jou stap vir stap sal lei hoe om op te hou bekommer. 

Bekommer jy jou heeldag? Kry jy nie jou gedagtes afgeskakel nie? Voel jy die heeltyd gespanne omdat jy jou oor alles bekommer?

Dan is hierdie werkboek vir jou! Leer vandag nog hoe om te ontspan en op te hou bekommer!